game over

as ek en jy in die game van die lewe

weer mekaar se paaie kruis..

met niemand om (die keer) ‘n fluitjie te blaas nie.

sal jy stop en kyk?

en sien hou lyk ek nou en hoe die reels verander het.

sal jy hoor as ek vir jou roep en se;

babes die pad is nog ver maar dis tog die moeite werd…

die game is steeds dieselfde

party players is wel uit

en ‘n paar nuwes is intussen ingegooi

sal jy verby hul kan kyk

en my glimlag ken?

en verstaan dat ek nog vir jou smile

elke keer as die bal in my hande is.

 

en as die eind- fluitjie blaas?

waar is jy babes,

sal jy saam met my die trofee ophou?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: