verloor myself

Hoekom voel dit verkeerd om myself te vergeet?

jy het dit gedoen

en jy is fine

jy is awesome sonder my…

 

Hoekom voel dit dan so sleg om teen die liefde te veg?

jy het dit gedoen

jy het ons vermy

die liefde in sy moer ingestuur…

 

Hoekom voel ek dan so kaal as die demone my kom haal?

my snags kom wegvat

en in die donker gaan verdwaal

jy is tog daardeur…

 

Hoekom voel ek dan so naar as ek na jou foto staar?

jy het ook jou drome laat gaan

en jou lewe …

 

Jy het ook opgegee en totsiens gese

sonder om te groet

jy het besluit genoeg is teveel

en jou asem uitgeblaas

 

maar hoekom voel dit dan so reg om jou te volg?

die doderyk in en myself ook te verloor.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: