niks

dis die stilte wat my mal maak

die niks wat in my ophoop

en deur die krake begin bars.

elke dag vergeet ek nog iets

wat ek eens op ‘n tyd was.

my woorde raak al minder

en die wind waai hul in die verkeerde rigting

opsoek na bietjie gesels

opsoek na jou

om hul trug te bons hier na my kant toe

maar jy is buite sein

jou seine gaan verlore

en jou wereldjie daar ver

is te klein om te onthou van my

hier.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: