happie?

ek het onlangs begin om weer te skryf en deesdae kom daar inspirasie van die randomste plekke af. Advertensies, storieboeke, straatborde.

Ek hou van skryf. My droom is om die gawe(as ek een het daarvoor) te gebruik vir my God. Ek wil mense deur my random boodskappe help te sien hoe Awesome die HERE is.

Hier is ‘n gebed wat ek op afgekom het, dankie ds Attie

Gracious God,

our sins are to heavy to carry,

too real to hide,

and too deep to undo.

Forgive what our lips tremble to name, what our hearts can no longer bear,

and what has become for us a consuming fire of judgment.

Set us free from a past that we cannot change;

open us to a future in which we can be changed;

and grant us grace to grow more and more in your likeness and image,

through Jesus Christ, the light of the world.

Amen.

Dit is beautiful en som nogals op waardeur ek onlangs was.

GodBless

One Response to “happie?”

  1. TotalPestControl Says:

    Hoe gaan dit?🙂

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: